Wednesday 20 May 2015

Selle: die boustene van lewe.


YouTube video - selle
https://www.youtube.com/watch?v=dngsFl2X3nc

Prente oor selle
a.

b. 

d. 

Doen die volgende huiswerkopdrag

1. Wat is die belangrikste dele van 'n sel?
2. Hoe verskil plant- en dierselle van mekaar?
3. Gee definisies van die volgende terme: sitoplasma, organel, selmembraan.